Tuisland by Karin Brynard (Sagteband)

R170.00

Author link: Karin Brynard

 

“Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van ’n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie. Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in ’n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in ’n bynes vas. Die brutale aanval op ’n Duitse toeris ontketen ’n rits gebeure wat ’n multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk. En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry ’n nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, ’n hardekwas rissiepit wat saam met hom deur ’n doolhof van politiek, mites en moord moet sif. Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by ’n luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met ’n vreemde straatkindjie aan die hand. Met die blitsverkopers “Plaasmoord” en “Onse Vaders” het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit te vore.”

Please note: The first image serves as a representation, while the images thereafter show the physical book itself.

1 in stock

SKU: 9781415206935 Categories: , , Tag:
ISBN

9781415206935

Format

Paperback

Pages

573

Condition

Secondhand. Like New.

Language

Afrikaans

Cover Images

Please note: The first image serves as a representation, while the images thereafter show the physical book itself.

Oh, hi there 👋 It's cool that you're here.

Sign up to receive a once-monthly bookish newsletter.

No spam! Read our privacy policy for more info.