



Liefde Vir Elke Dag by Helena Hugo (Hardeband)
R90.00
*Please note: The first image serves as a representation, while the second to fourth images show the physical book itself.
“God is liefde. – 1 JOHANNES 4:8
Hierdie Bybelvers is alombekend en bemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is?
As ons besef hoe lief God ons het en wat dit behels dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons mettertyd te verander nie. Sy liefde leer ons om anders te kyk en te voel oor onsself. Dit vernuwe ook ons perspektief op en emosies oor ander mense.
Maar liefde is nie net ‘n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ‘n jaar lange ont- dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op jou lewe en die wêreld om jou kan en behoort te hê.”
1 in stock
ISBN | 9781415325889 |
---|---|
Format | Hardcover |
Pages | Not Available |
Condition | Secondhand. Like New. |
Language | Afrikaans |
Cover Images | Please note: The first image serves as a representation, while the second to fourth images show the physical book itself. |