Leef Met Selfvertroue: 365 Dagstukkies Vir Vroue by Joyce Meyer (Hardeband)

R55.00

*Please note: The first image serves as a representation, while the second to fourth images show the physical book itself.

“Jy kan met selfvertroue leef – elke dag!

Vroue is God se kosbare gawe aan die wêreld. Hulle is skeppend, sensitief, medelydend, intelligent en talent- vol. Tog het baie vroue die selfvertroue wat God vir hulle gun, verloor. Joyce Meyer weet wat dit is om ‘n swak self- beeld te hê. Op haar lewensreis het sy baie geleer van wat ware selfvertroue’ is en hoe om die behoefte om almal tevrede te stel, te oorkom.

Leef met selfvertroue se dagstukkies is gegrond op Joyce Meyer se gewilde boek, Leef voluit en vreesloos, en sal vroue help om hul selfvertroue terug te kry en elke dag in hulself te glo. Hou jou kop hoog en wees vol vertroue oor jouself en oor jou toekoms. God het ‘n wonderlike plan vir jou lewe!”

1 in stock

ISBN

9781415312216

Format

Hardcover

Pages

Pages Not Numbered.

Condition

Secondhand. Like New.

Language

Afrikaans

Cover Images

Please note: The first image serves as a representation, while the second to fourth images show the physical book itself.